Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal - eBOOK
 

Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal - eBOOK

ISBN 9781770029514
Author(s): Vosloo, Riens; Gloy, Annatjie; Viljoen, Henk

Availability: Available to order

Book Details


ISBN-13: 9781770029514
Format: eBook
Publisher: Best Books
Language: Best Books

Description

Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas.
    Your Price $10.31
    Quantity